Freeimage.host se API v1 laat toe dat beelde opgelaai word.
API sleutel
API oproep
Versoekmetode
API v1 aanroepe kan met die POST of GET versoekmetodes gedoen word, maar aangesien GET versoeke beperk word deur die maksimum toegelate lengte van ’n URL, behoort jy die POST versoekmetode te verkies.
Versoek URL
Parameters
- sleutel (vereis) Die API sleutel.
- aksie Wat jy wil doen [waardes: upload].
- bron Of 'n beeld URL of 'n base64 gekodeerde beeldstring. Jy kan ook FILES["source"] in jou versoek gebruik.
- formaat Stel die terugkeerformaat [waardes: json (verstek), redirect, txt].
Voorbeeldaanroep
Let wel: Gebruik altyd POST wanneer jy plaaslike lêers oplaai. URL-kodering kan die base64-bron verander weens geënkodeerde karakters of weens die URL-versoeklengtelimiet van ’n GET versoek.
API antwoord
API v1 antwoorde vertoon al die opgelaaide beeldinligting in JSON formaat.
In JSON sal die antwoord kopstatuskodes hê sodat jy maklik kan sien of die versoek OK was of nie. Dit sal ook die status eienskappe.
